“Moses”
*
“in my trouble”
*
“in the day of battle”
*
“glad in his heart”
*
“there stood before me”
“Elke gesig in die “men of courage”-reeks bring my nader aan my eie werklikheid en my rol as ’n “man of courage” in die groter bestel van God. Ek skilder elke gesig sonder om te weet waarheen dit lei en eers wanneer die skildery ’n titel kry kom die persoonlikheid of die betekenis na vore.” – Munro.